Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length
News:
 
  Home Help Login Register   *
   TheLounge
   No Holds Barred Forum
   Have your Say
       Food & Recipes
   Sê jou Sê
   Videos
   Jokes
   Word Games
   Computer Room
   Hall of Fame
   TheLoo
       Videos
   Forum Support
   Gallery
  
[Today at 01:31:35 PM]

by Clix
[Today at 01:20:53 PM]

[Today at 01:13:23 PM]

[Today at 01:00:14 PM]

[Today at 11:54:16 AM]

[Today at 11:48:37 AM]

[Today at 11:02:11 AM]

[Today at 10:27:12 AM]

[Today at 09:50:48 AM]

[Today at 09:30:56 AM]

[Today at 09:03:19 AM]

by Clix
[Yesterday at 08:58:57 PM]

[Yesterday at 08:39:36 PM]

[Yesterday at 08:36:48 PM]

[Yesterday at 08:31:25 PM]
World Clock
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic: Die oplossing vir ons slaggate!  (Read 317 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Boi
Generaal
*
Online Online

Gender: Male
Posts: 34467


2012


Go Up

Ignore
« Reply #4 on: March 07, 2010, 06:53:30 PM »

Het so pas op die nuus gesien hoe die inwoners van Parys vandag honderde vullissakke op die trappe van die stadsaal opgestapel het.

Die volk is gatvol!!
Logged

In Christian countries you get stoned and then commit adultery.

In Muslim countries you commit adultery and then get stoned.
marcohorn
Korporaal
*
Offline Offline

Posts: 8


Go Up WWW

Ignore
« Reply #3 on: March 07, 2010, 06:46:32 PM »

Haha dis n goeie idee, van di van julle wat jacaranda luister, jul al di plan van vuilgoed sakke in di slaggate oorweeg. Gedink hoe vinnig di goeverment dan gan spark.
Logged

Advertise Your Business Here http://www.onlinesa.vacau.com

Latest Social Networking Craze to hit the world JOIN NOW!! http://swom.com/?r=50021
Hurricane
Brigadier
*
Offline Offline

Posts: 9559


Riding into the Sunset....


Go Up

Ignore
« Reply #2 on: March 06, 2010, 12:53:20 PM »

Sallie werkie, Hurrix!  

Die houtkoppe sal die plakette steel!  

 
Logged
White Boi
Generaal
*
Online Online

Gender: Male
Posts: 34467


2012


Go Up

Ignore
« Reply #1 on: March 06, 2010, 12:46:31 PM »

Sallie werkie, Hurrix!  

Die houtkoppe sal die plakette steel!  
Logged

In Christian countries you get stoned and then commit adultery.

In Muslim countries you commit adultery and then get stoned.
Hurricane
Brigadier
*
Offline Offline

Posts: 9559


Riding into the Sunset....


Go Up

Ignore
« on: March 06, 2010, 12:30:25 PM »

2010-03-05                 Beeld
Leopold Scholtz

Den Haag – ’n Dorp in die Duitse deelstaat Turinge gaan slaggate in sy strate teen €500 elk (sowat R5 000) verkoop.

Luidens berigte in die Duitse media het die burgemeester van Niederzimmern (met 1 063 inwoners), Christoph Schmidt-Rose, aan ’n plaaslike radiostasie gesê die afgelope winter was só straf dat dit talle slaggate in die strate laat ontstaan het.

Om die hele dorp opnuut te laat teer, sal sowat €500 000 (sowat R5 miljoen) kos, maar die munisipaliteit het eenvoudig nie soveel geld nie.

Die plaaslike koerantjie, die Frankenpost, het die storie onmiddellik opgevolg en kort voor lank het die meeste na­sionale media ook op die wa gespring.

Schmidt-Rose het aan die Frankenpost gesê ’n paar dorpsbewoners het reeds gehoor gegee aan die aanbod.

Dit is ook op die dorp se webwerf geadverteer, onder meer in Engels, sodat buitelanders ook gate kan koop.

Die idee is om die koper se naam – of ’n ander teks – op ’n plakket aan te bring wat aangebring sal word in die teer waarmee die gat gevul word. Selfs advertensies sal toelaatbaar wees.

Luidens berigte het tot 40% van Duitsland se paaie in die winter skade opgedoen.


 

Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  
 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
TinyPortal v0.9.8 © Bloc