|
Ex-Dutchman
|
 |
« Reply #14 on: March 04, 2010, 09:25:29 PM » |
|
Haai djirrie ou Maco goete. hie kom kliek ek opie lienk en jou wragtag da is allie goete inie taal vanie antigrist! Sies man skaamp vi jou vi wat het jille nie hu Afrikaanste kant okie? Of isit netie Engse se sjelt wa jille agtert kom is?
|
|
|
|
|
Logged
|
Wat is hu huis sonner hu moeder - wat is hu kar sonner hu turbo?
If it ain't broke - don't fix it. If it ain't broke - break it - rip it into bits and fix it
“You see things; and you say, 'Why?' But I dream things that never were; and I say, 'Why not?'” George Bernard Shaw
|
|
|
|
marcohorn
|
 |
« Reply #13 on: March 04, 2010, 08:09:30 PM » |
|
True True en wat my ook nogals negatief maak is al hierdie reels oor waar en waneer mens mag rook en die fines wat mens kry as mens die "wet" oortree en net oorkant die pad sit mense op straat en drink en stel mense se lewens in gevaar
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
White Boi
Generaal
Offline
Gender: 
Posts: 34556
2012
|
 |
« Reply #12 on: March 04, 2010, 07:58:59 PM » |
|
Ek het gehoor van die lisensiegelde wat opgaan, maar ek het in 1968/9 laas "visgevang" by die Barrage!  Ek is wel 'n roker en dis belaglik dat hulle elke jaar die belasting op sigarette en drank verhoog! 
|
|
|
|
|
Logged
|
In Christian countries you get stoned and then commit adultery.
In Muslim countries you commit adultery and then get stoned.
|
|
|
coppertone
Brigadier
Offline
Gender: 
Posts: 10927
coppertone rose
|
 |
« Reply #11 on: March 04, 2010, 07:56:58 PM » |
|
|
|
|
|
|
Logged
|
*~*I'm not completely insane .... some parts are missing!*~* ~*~Thoughts are the paintbrushes of our minds .... they colour all we see.~*~
|
|
|
|
marcohorn
|
 |
« Reply #10 on: March 04, 2010, 07:48:54 PM » |
|
So wie van julle manne is hengelaars , het julle die nuus gesien oor hengel lisensie wat opgaan Belaglik! Eers moet ons duurder betaal vir sigarette en drank nou kan mens nie eers meer goedkoop gan hengel( visvang :-) ) nie
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Sanchez
Kolonel
Offline
Gender: 
Posts: 8815
AKA Clix
|
 |
« Reply #9 on: March 04, 2010, 07:44:33 PM » |
|
Jy is welkom om saam te gesels Marco. Los net die Ads by die huis ....
|
|
|
|
|
Logged
|
FREEDOM without mutual respect means nothing. (Clix)
|
|
|
|
marcohorn
|
 |
« Reply #8 on: March 04, 2010, 07:41:57 PM » |
|
Ok Darem is ek is vinige leerling haha moderator kan hom afhaal dan doen ek dit op die rege manier
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
White Boi
Generaal
Offline
Gender: 
Posts: 34556
2012
|
 |
« Reply #7 on: March 04, 2010, 07:39:05 PM » |
|
Ok My Fout Jammer mense ek sal nie weer nie, dankie vir die reghelp.
Geen probleem nie, Marco ... en jy is beslis nie die eerste nie! 
|
|
|
|
|
Logged
|
In Christian countries you get stoned and then commit adultery.
In Muslim countries you commit adultery and then get stoned.
|
|
|
|
marcohorn
|
 |
« Reply #6 on: March 04, 2010, 07:35:26 PM » |
|
Dis nie dat ons onvriendelik is nie, maar hulle laat nie advertensies op hierdie forum toe nie.  Dis eintlik maar net ons manier om jou reg te help . Jy's natuurlik heeltemal welkom om jou "se te se" ... maar net sonder die "spam".  Ok My Fout Jammer mense ek sal nie weer nie, dankie vir die reghelp.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Sanchez
Kolonel
Offline
Gender: 
Posts: 8815
AKA Clix
|
 |
« Reply #5 on: March 04, 2010, 07:34:34 PM » |
|
Dit is "se jou se" - nie adverteer jouself nie. Dit is nie 'n verbruikersforum vir gratis advertensies nie.
|
|
|
|
|
Logged
|
FREEDOM without mutual respect means nothing. (Clix)
|
|
|
White Boi
Generaal
Offline
Gender: 
Posts: 34556
2012
|
 |
« Reply #4 on: March 04, 2010, 07:33:52 PM » |
|
WOW nogals vriendlike mense hier dog dis se jou se dis mos wt ek wil se, maar ok dankie vir die AWSOME REPLY'S
Dis nie dat ons onvriendelik is nie, maar hulle laat nie advertensies op hierdie forum toe nie.  Dis eintlik maar net ons manier om jou reg te help . Jy's natuurlik heeltemal welkom om jou "se te se" ... maar net sonder die "spam". 
|
|
|
|
|
Logged
|
In Christian countries you get stoned and then commit adultery.
In Muslim countries you commit adultery and then get stoned.
|
|
|
|
marcohorn
|
 |
« Reply #3 on: March 04, 2010, 07:29:05 PM » |
|
WOW nogals vriendlike mense hier dog dis se jou se dis mos wt ek wil se, maar ok dankie vir die AWSOME REPLY'S
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Sanchez
Kolonel
Offline
Gender: 
Posts: 8815
AKA Clix
|
 |
« Reply #2 on: March 04, 2010, 07:25:48 PM » |
|
Marco - jou advertensie is ongevraag. Dankie maar nee dankie.
Sterkte met jou pogings.
Lekker dag vir jou - bye
|
|
|
|
|
Logged
|
FREEDOM without mutual respect means nothing. (Clix)
|
|
|
White Boi
Generaal
Offline
Gender: 
Posts: 34556
2012
|
 |
« Reply #1 on: March 04, 2010, 07:23:20 PM » |
|
|
|
|
|
|
Logged
|
In Christian countries you get stoned and then commit adultery.
In Muslim countries you commit adultery and then get stoned.
|
|
|
|
marcohorn
|
 |
« on: March 04, 2010, 07:06:42 PM » |
|
Indien jy al ooit gewonder het hoe om meer kliente op jou website te kry of hoe om meer kliente na jou besigheid te trek Adverteer op my website en Vermeerder jou besigheid se impak
Gaan kyk gerus na die website hieronder vir meer inligting.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|